101 Slaaptydstories - Deel 5 (Afrikaans Edition)

$4.99
by Henning Van Aswegen

Shop Now
Hier is die vyfde volume van Afrikaanse slaaptydstories om die swaarkry van bedtoegaan met lekkerkry klaar te kry. Deel 5 van die reeks 101 Slaaptydstories oor die avonture van Mossieman en sy boesemvriend, Geronkie die donkie, laat jou somtyds kopkrap en ander kere maag vashou van die lag. In 101 Slaaptydstories beleef ons saam met dié twee rakkers avonture en poetse waaraan hulle die niksvermoedende inwoners van die Vrystaat onderwerp, meesal met onvoorspelbare gevolge.

Customer Reviews

No ratings. Be the first to rate

 customer ratings


How are ratings calculated?
To calculate the overall star rating and percentage breakdown by star, we don’t use a simple average. Instead, our system considers things like how recent a review is and if the reviewer bought the item on Amazon. It also analyzes reviews to verify trustworthiness.

Review This Product

Share your thoughts with other customers