Die Groentetuin: 'n Rymboek vir jong kinders (Afrikaans Edition)

$12.99
by Ansie Van Deventer

Shop Now
Dis koel hier in die groenteboord waar die klam grond ons omvou. Kom lees saam oor ons, woord vir woord, hoe ons ryp word net vir jou! Die Groentetuin is ’n jong kind se eerste kennismaking met groente en waar hulle vandaan kom. Kom ontmoet elke groente in sy eie hoekie van die groentetuin en word geïnspireer om van al die kleure te eet, want die groente in "Die Groentetuin" wil net kleurvol, geurig en gesond wees vir wanneer hulle gepluk word. Propvol kleurvolle illustrasies van geurige groentes, "Die Groentetuin" kan enige kind opgewonde maak oor groente! Hierdie boek is Ansie- en Christina van Deventer, 'n ma-en-dogter-span, se eerste gesamentlike uitgawe.

Customer Reviews

No ratings. Be the first to rate

 customer ratings


How are ratings calculated?
To calculate the overall star rating and percentage breakdown by star, we don’t use a simple average. Instead, our system considers things like how recent a review is and if the reviewer bought the item on Amazon. It also analyzes reviews to verify trustworthiness.

Review This Product

Share your thoughts with other customers