Goue Nuggets: Alles verdien 'n Storie.

$7.90
by Renè Van Den Berg

Shop Now
As jy voel dit is chaos in jou huis, jou malfunction liggie flikker lankal al, en jy is op pad skottelgoedwasser toe met ‘n plastiek bordjie vol half gebyte chicken nuggets - dan is hierdie bundel met GOUE NUGGETS, spesiaal vir jou! Wat sou my raad aan my beste vriendin wees voor sy Moederskap betreë? “Remove all loose objects. Lego blokkies and all! Trek die harnas oor jou kop... En maak die buckle bitter styf vas. The floor below you is about to drop! Enjoy the ride, Vriendin! - dis onvoorspelbaar WILD.” Double click In hierdie bundel deel ek met jou my eerlike hart - My No-filter; Dis-hoe-dit-is; True stories! Oor mishaps, struggles, trane en snaakse gebeurtenisse. Die plekke waar ek kom, die mense wat ek ontmoet en die porselein pop in die vertoonvenster van ‘n Second hand Shop wat vir my kyk. Die gesukkel met ‘n Kleuter in die kerk. Kamp klanke en kamp ervarings. Skool skoene pas in ‘n winkel. Huiswerk, Speltoetse, Familie vakansies en my fight om weer in ‘n wetsuit te pas vir ‘n tweede kans op ‘n Finish line - alles deel van die Motherhood ride. Kom kuier en kou saam, stukkie vir stukkie, aan 100 Goue Nuggets.

Customer Reviews

No ratings. Be the first to rate

 customer ratings


How are ratings calculated?
To calculate the overall star rating and percentage breakdown by star, we don’t use a simple average. Instead, our system considers things like how recent a review is and if the reviewer bought the item on Amazon. It also analyzes reviews to verify trustworthiness.

Review This Product

Share your thoughts with other customers