Klippe kan Kraak (Die Berg-broers) (Afrikaans Edition)

$15.89
by Elsabé Welman

Shop Now
Wimpie Berg het gedink sy lewe is perfek ... totdat Riekert weer voor hom staan. “Jy moet versigtig wees, Berg. Jy’t my meisie gesteel en niemand vat mý goed nie!” Hoekom is die slordige mens nie steeds agter tralies nie? Riekert het met meer haat en sluheid uit die tronk gestap. Hy is ’n slimkop wat beplan, ’n rykmanskind wat nie ‘nee’ as antwoord ken nie. Moeilikheid stráál uit sy afskuwelike grynslag. Wimpie se lewe word oorheers deur kommer. Marien is bedags alleen op die plot; hy sal die omheining moet verbeter. Riekert se voortdurende teksboodskappe laat hulle soos kluisenaars leef. En dan slaan Riekert toe na die Berg-familie se terugkeer uit Mosambiek en dit is veel erger as wat Wimpie voorsien het. Dié Christelike liefdesroman se karakters gryp jou vas want elkeen het ’n kraak. Jy wil help opvul en herstel, maar die spanning oor wat op die volgende bladsy kan gebeur, keer dat jy tyd verwyl. Romanse, spannend, blaai weer om. Klippe kan Kraak is die tweede boek in die Berg Broers-trilogie. Boek 1, Ryk Armgat, is ’n #1 Amazon Afrikaanse Beste Verkoper.

Customer Reviews

No ratings. Be the first to rate

 customer ratings


How are ratings calculated?
To calculate the overall star rating and percentage breakdown by star, we don’t use a simple average. Instead, our system considers things like how recent a review is and if the reviewer bought the item on Amazon. It also analyzes reviews to verify trustworthiness.

Review This Product

Share your thoughts with other customers